• WELKOM BY SWARTBERG PRIMER


VISIE

n' skool wat aan elke leerder n' veilige en sindelike omgewing bied waarbinne hy/sy kan ontwikkel tot n' trotse en verantwoordelike heelmens wat gereed is vir die 21ste eeuse e-omgewing

HIER BY SWARTBERG PRIMER POOG ONS OM DIE VOLGENDE WAARDES IN ONS LEERDERS TE VESTIG


  1. Eerlikheid
  2. Respek
  3. Bedagsaamheid
  4. Sindelikheid
  5. Pligsgetrouheid
  6. Empatie
  7. Mede-eienaarskap
  8. Verantwoordelikheid


Skoollied

Waar Swartberg Primêr in die overberg pruik, Streef ons om na hoër hoogtes te reik.


Waar mense, ruens, koring en graan
die weg na grootwees die weg baan.
Waar ek my dors na kennis voed,
weet ek dit verg ook baie moed.


Waar ons kan speel, waar ons kan werk om vir ons 'n groter toekoms te sterk.


In U lig sien ons die lig om te strewe, om soos goeie burgers van die land te lewe.


'n Gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees.


Dit sal die leuse vir ons wees.


Physical Adress

1 5th Ave, Bergsig, Caledon

Information Center

POSBUS 252 / P. O. BOX 252
CALEDON 7230

TEL: (028) 212 1927

 FAX: (028) 214 1478

E-pos / E-mail: swartbergps@overnet.co.za