Nie-Doserende Personeel

FINANSIĆ«LE ADMIN. KLERK

MEV. C. KEET

CEMIS: Klaslyste, Leerdertal, HR-Skills Audit, Finansies/ EFT, Grafieke van uitslae

Leerderbywoning: Registers, Kwartaalverslae

Administrasie van voedingskema

Administrasie van vervoeraangeleenthede

ADMINISTRATIEWE ADMIN. KLERK

MEJ R. GERTSE

Verlof en OpvoederbywoningPosboek, PMPS

Betaalstate / Salarisadviese Liassering en die kluis

Benoemings, CWP-werkers en assistente, Diverse administratiewe funksies, Personeelverwante aangeleenthede, Leerderverwante aangeleenthede, Administrasie van voedingskema, Administrasie van vervoeraangeleenthede, Voorsiening van noodhulp